FET Ink en ander verhale

Free PDF Download
Marieta Nel, 2016
ISBN10: n/a ISBN13: 9780799378672
Ontdek n wonderwreld van stories en stemme! Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink. Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend: Johan Bakkes, Chris Barnard, Willemien Brmmer, Christo Davids, E. K. M. Dido, Carina Diedericks, Nelia Engelbrecht, Willem Fransman, Maya Fowler, J. M. Gilfillan, Erns Grundling, P. J. Haasbroek, Jaco Jacobs, Elsa Joubert, Wendy Maartens, Elias P. Nel, Modikwagae Joseph Pholo, Riana Scheepers, Solet Scheeres, Braam van der Vyer, Jan van Tonder, Paul C. Venter, Fanie Viljoen en George Weideman. * Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Kortverhaalbundel) * Bevat agtergrondinligting oor elke skrywer, asook n inleiding by elke verhaal. * Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae * Volledig uitgewerkte antwoorde * n Woordelys met literre terme * n Woordelys met eksamenterme
